’n Groot man met ’n ewe groot hart wat vir die mense ná aan hom – sy gesin, sy familie en die lede van sy motorfietsklub – ’n anker teen die lewe se storms was. Paul Pretorius (47), die klubpresident ...
WÊRELDGELUKDAG: Lees weer hoe Angelique Gerber weer geluk in haar lewe gevind het Pas bekend: Rocker Francois van Coke stel vyfde solo-album, ‘Die ruimte’ vry Feit en fiksie meesterlik verweef oor die ...
Dis hoe lank David Waterboer (14) van die Noord-Kaap al weg is. Dié tiener van Nababeep het op 7 Februarie vermis geraak nadat hy van sy ouerhuis in Nababeep tot in Concordia vir ’n sportdag gegaan ...
Die befondsing, deel van die Odemira Criativa-program, het ten doel om artistieke en kulturele agente in die streek te bemagtig. Kontrakte is by die José Saramago Municipal Library ouditorium ...
Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos. Enige fotograaf of aspirant-fotograaf kan deel word van die groep ...
2 Jaar Gelede - 2022-06-21 00:00:00 “Ek skilder vanaf foto’s of ek bou ’n stillewe van iets wat ek wil skilder. Ek het ’n klomp Barbie-poppe van Amerika bestel. Hulle kan lekker buig en ek gebruik ...